Hi Julle.... "KAMPVUUR" - CLAN NAAM
Ons is n afrikaanse clan...wat opsoek is net na afrikaanse mense.
Ons het agter gekom dat oorsee se mense nie regtig baie betrokke raak wat kommunikasie aanbetref en hul tyd zones neek rond met wars. SO JOIN CLAN "KAMPVUUR" en wees meer as net n member. Ons wag vir JOU! ;-)