High Castle is n nuwe clan wat baie active members soek.

War Frequency: Always

Ons is ernstig oor die game maar nogsteeds hier om dit te geniet.

Kom help ons n awesome clan bou. :P