Hi Julle

Ons clan se naam is Die Donderstorm (#GVY02GUU), en ons soek aleenlik afrikaanse spanmaats om saam mee te werk.

Ons is 'n nuwe clan en wil die groot manne kan aanvat in die nabye toekoms.

Donations gaan gereeld gedoen word en clan wars gaan ons gat skop!!
Kom maak 'n draai en kyk wat is wat!