JClogo1.jpg
JustClash Gestig 8/11/2015
#2QYV898L
https://clashofclans.com/clans/clan?clanTag=2QYV898L Besoek ons clan lede lys hier.
14 February 2016 105607 SAST.jpg
Op die oomblik is ons n Level 4 clan. Binnekort level 5.
Geskiedenis:
JustClash is n oorlog clan wat gestig was met die doel om n sterk 3 ster strategie aan ander te leer. Die leier en n paar van sy vriende was moeg om war te verloor omdat ander gelukig is met n 2 ster. (Gowipe) Vanaf November laas jaar het ons n moeilike begin gehad, mense leer nog, vandag is ons n sterk war span. Ons het n paar maal al die beskikbare sterre in war gekry. Ons is nog besig om die oorlog uit te balanseer met oorlog gewig sodat ons regverdige oorlog kan he en die vyand vertrap.
Hoekom JustClash?
· Ons spelers het baie kennis en kan jou help met die oorgang van 2 ster gowipe na beter 3 ster strategie.
· Ons is n groep vriendelike mense wat lekker gesels en lag in die clan chat.
· Geen Drama, ons is almal volwassenes.
· Sterk troepe vir war en raids. Geen donasie verhouding nie, jy kan troepe aanvra soveel as wat jy wil.
· Daaglikse oorlog.
· Whatsapp groep om vir hulp te vra met enige iets.
· Heerlike war loot (Meeste van die tyd)
Vereistes:
Alleenlik Afrikaners
Th7:
· Level 2 Drake
· Minimum Level 6 Mure
· Hogs beskikbaar
Th8:
· Level 5 Barb King
· Minimum Level 7 Mure
· Minimum Level 3 Hogs
· Level 3 Drake/ level 5 Loons
· Golems beskikbaar.
Th9:
· Minimum Level 10 King/Queen
· Minimum Level 8 Mure
· Level 4 Hogs en Level 5 Loons
· Minimum lev 2 Golems
· Goeie gewig teenoor Hero en Muur Levels
Hoe kan Ek aansluit?
Op die oomblik aanvaar ons th6, 7, 8 en 9. Ongelukig kan ons nog nie th10 en 11 aanvaar nie.
As jy aan die boonste vereistes voldoen, kan jy n boodskap op hierdie Forum los of jy kan direk aan ons clan kom aansoek doen. Noem asb in Afrikaans dat jy van die forums is. Wees gereed om replay vir ons te wys van jou sterkste oorlog aanval sodat ons jou van die begin kan help.
Ons sien uit daarna om jou te leer ken en saam jou n sterk oorlog span te bou.
IMG-20160206-WA0013.jpg


