Nuwe Afrikaanse clan van Suid-Afrika
Join as jy aan die volgende voldoen:
1) Jy praat Afrikaans
2) Jy is teminste TH 8 (TH 7 is aanvaarbaar as jy aan al die ander voldoen.)
3) Lv 70+ (Ons werk om almal bo 75 te kry)
4) Jy sit met meer as 1500 koppies (Ons werk om bo 1700 te bly)
As julle meer wil weet join en gesels daar op.
Sien uit om van julle daar te sien.
Clan Tag: #9V2YYPJ9
