RSA##1 & RSA##2 Southern Africa, Beste clans
Hi All,
We are 2 groups RSA##1 & RSA##2 only if you have 1600 trophies will you be accepted to RSA##1.
Ons is n lekker groep ouens en help mekaar en leer saam, so oud of jonk is welkom. Al wat ons vra is donate en geen slegte taal nie, want hier is jong mense wat ook hier speel.
RSA##1 war elke 2de dag want dis ons war clan.
RSA##2 war 1 keer per week en die minimum trophies daar nodig is 600.
Ons soek n lekker paar sterk manne wat on kan promote na ons senior clan toe RSA##1 maar eers moet jy jouself kan bewys.
Se maar net op jou invite Andre het my geinvite sodat die ouens jou kan accept.