Hello fellow Clashers,
We require Clan mates in South Africa, Afrikaans speaking.
From Level 30. Any amount of trophies.
We are a fun young Clan just wanting fun.
Clan Name: COC Wannabe's
Requirements: Any
Reason: Fun
Hope to see you soon
Printable View
Hello fellow Clashers,
We require Clan mates in South Africa, Afrikaans speaking.
From Level 30. Any amount of trophies.
We are a fun young Clan just wanting fun.
Clan Name: COC Wannabe's
Requirements: Any
Reason: Fun
Hope to see you soon
Hi, ek wil graag by julle clan aansluit. Ek is 'n COC verslaafde wat 5 bases besit. Hulle wissel van Level 40 - 62. Ek is volwasse en dus werk ek deur die dag. Is egter flexible deur die dag en sit gereeld my werkers aan die gang as ek weet hulle maak klaar.
Ek donate graag troepe. Het level 5 Barbs en pyle en besig met level 4 Wizzards in 2 van die 5.
Sal deelneem aan enige wars en betyds laat weet sou ek nie kan nie wat selde is. Miskien 1 naweek per maand en natuurlike bietjie langer oor Des.
Ek speel gereeld +- 3 uur per dag.
Vra geen spesiale vergunnings nie en sal my pad na elder ens verdien soos enige ander speler in julle clan.
Ek het 'n vriendin wat heel waarskynlik ook sal aansluit sou julle dit aanvaar. Sy is op level 56 met 1442 trophies en counting.
Gesels met jou mede leaders en laat weet my asb.
My mail adres is adriaan.mt@gmail.com
Groete en hoop ons kan julle klan saambou tot 'n groot en een waarmee rekening gehou sal moet word.