Hallo my mede Afrikaanse clannies.
Ons is lvl7 clan, Jakkelsdraai. #Q822QJGQ.
Opsoek na clannies wat lekker war, nie gerush is nie, genoeg donate en die game geniet. Hero's en troop level belangrik om op TH se vlak te wees. Enige TH lvl welkom om aan te sluit.
Sien julle daar!
