Hallo mede AFRIKAANRES ons clan is 'n level 9 clan opsoek na spelers ons is baie aktief donate baie en war altyd. Afrikaans spreukende volwasse persone wat aktief is n goeie sin vir humor het en wat lojaal is sluit asb by ons aan. Geen Rushed bases word toegelaat nie. WAR-O-HOLIX is ons clan se naam. Vra asb in AFRIKAANS om aan te sluit.
