DIE SPOOKE
Hallo Almal
Ons is n afrikaanse groep. Ons ondersteun mekaar en lag en gesels lekker.
Oorlog reels: gebruik eerste attack jou eie nommer daarna maak ons vol met sterre
Donasie reels: skenk 1 vir elke 2 ontvang. Kom groei saam met ons en geniet dit!!!
