This is our daily bump
Printable View
This is our daily bump
More,more
Opsoek na ernstige afrikaanse COC spelers
Waar is al die Afrikaanse mense,kom join n eksklusiewe afrikaanse clan wat constant war en nuwe war tegnieke uittoes en beplan
Ons is opsoek na base planners en manne wat ons nuwe attacks leer,ons leer graag
Waar is al die Afrikaanse mense
Opsoek na ware Afrikaanse war clan members
Is hier geen Afrikaanse mense wat ons wil help om die clan na top 10 in Suid Afrika te vat nie
Opsoek na aktiewe manne en dames om ons the help om top 10 in SA te beryk ,ons is tans 111 in SA