Ons is n Lev 7 Afrikaanse clan en trots Afrikaans.
Ons is almal Afrikaans en van Suid Afrika.
Ons grootset reel in die clan is Max voor jy Upgrade
Ons war rug teen rug en sal so nou en dan n breuk vat.
Ons is baie aktief help graag en leer lekker saam.
Kam join ons as julle aktief is,wil leer en bereid is om ander te leer
The Undertakers
#9PUYLOCP
